WELKOM

ARABIAN IMAGE HORSE CITY HOME PAGE

WELKOM BLADSY

WELKOM BLADSY EASY HORSE

“Om ‘n suksesvolle afrigter of perdemens te word, soos ek verkies, moet jy suksesvol wees op een gebied – die versameling van inligting. Dit is die een aspek wat jou van die res sal onderskei. Die punt is dat jy die vermoë moet ontwikkel om van almal te leer! Jy sal jou eie identiteit ontwikkel. Mense sal jou daarvoor respekteer, en nie as jy ‘n na-aper is nie”. Leon Botha, een van Suid Afrika se leidende Arabier afrigters.

POWERPOINT SAAI  DU PLESSIS AFRIKAANS

Photo0247  649

NUUTSTE EN MEES WAARDEVOLLE PRODUKTE

PSYCHO HORSE  –  ‘n diep studie van perdesielkunde

http://www.easyhorse.info/psycho-horse/

http://www.easyhorse.info/psycho-horse/psycho-horse-inhoud/

Volledige handleiding vir die afrigting van vullens vir halterklasse – seleksie van vullens, afrigting, vervoer, skou ens.

SMART HORSE DEEL 3

http://www.easyhorse.info/smart-horse/smart-horse-inhoud/

Die uiterste raad vir skop, senuagtigheid, onsekerheid, aggressie, disrespek en vrees vir mense reg agter hom.

Raad vir ‘n perd wat nie wil staan as jy opklim nie.

HAPPY HORSE HOOFSTUK 8

http://www.easyhorse.info/happy-horse/happy-horse-inhoud/

Elf stappe van Mustang tot ryperd

HAPPY HORSE HOOFSTUK 7

http://www.easyhorse.info/happy-horse/happy-horse-inhoud/

Volledige gids oor perdeteling metodes toegepas deur die mees gerespekteerde perdeteler van alle tye

STUD HORSE 

http://www.easyhorse.info/stud-horse/stud-horse-inhoud/

Adverteer jou stoetery of perde

http://www.easyhorse.info/advertensies/saalperde/emeralda-saalperde/

Interessante en insiggewende artikels oor afrigting en rasgeskiedenis van Appaloosa, Arabiere, Quarter Horses, Saalperde en S.A.Vlaam

http://www.easyhorse.info/artikels/