EASY HORSE: Inhoud

EASY HORSE

GETUIGSKRIF WILLIE

 HOOFSTUK 1 INLEIDING

Jou gesindheid.

HOOFSTUK 2 DIE BENADERING

Soos die perd dit sien – perdesielkunde. Dissipline: Wat beteken dit in perde afrigting?

HOOFSTUK 3 DIE METODE

Hoe om iets vreemd aan die perd voor te stel – ontwikkel vertroue in plaas van vrees.

HOOFSTUK 4 SPEEN

Maak die vul ontspanne en vol vertroue. Daar is ‘n manier en ‘n beter manier.

HOOFSTUK 5 DIE TWEE JAAR OUD PERD

Wat om te doen wanneer die twee jaar oud perd uit die veld kom. Skep eers vertroue, rig dan af.

HOOFSTUK 6 DIE EERSTE WEEK

Bou gemeenskaplike vertroue. Maak die vul gewoond daaraan om oral aangeraak te word – van sy kop tot by sy agterkwart. Kry vrees uit die pad. Skrik – die oorsake en behandeling. Kopsku – hoekom perde kopsku is en hoe om dit te behandel.

HOOFSTUK 7 FLEXION EN COLLECTION. DIE FONDAMENT VAN ‘N GEBALANSEERDE PERD.

Maak die perd soepel – verskeie metodes. Die bitting rig. Hoe om die ideale vorm te ontwikkel. Side Passes (sywaarts beweeg). Backing (agteruit beweeg). ‘n Klein juweel wat nie ignoreer moet word nie – die voordele en hoe om dit te verkry. Hoe om beheer te kry oor parmantigheid, vrees en oordrewe vurigheid.

Suksesvolle perde afrigting. Dit is onmoontlik sonder ‘n goeie bek. Sommige van die mees algemene bekprobleme is:

  • Tong oor die stang of trens
  • Verskuifde werwels
  • Onervare / wrede afrigters
  • Bouvorm en bloedlyne
  • Droogheid van die bek
  • Wolftande

HOOFSTUK 8 VERDERE VOORBEREIDING VIR RY EN DRYF

Oogklappe (blinkers) – maak die perd gewoond daaraan op die maklike manier. Stil staan. Stop op bevel. Voorbereiding vir beslaan –  maak dit maklik.

HOOFSTUK 9 OPKLIM EN VOORBEREIDING ONDER SAAL

Maak jou eerste ry maklik en ongelukvry deur deeglike voorbereiding. Gewoond maak aan stang en trens (bitting) – voorkom ‘n slegte bek.

HOOFSTUK 10 OEFENINGE VIR DIE RUITER

Vyf oefeninge wat jou balans in die saal met sestig persent sal verbeter binne ‘n week – en jou in die saal sal hou in plaas van op die grond.

HOOFSTUK 11 BOERERATE EN WENKE

Hoefsmeer: Vir droë, gebarste hoewe en om sagte hoewe hard te maak. Gewrigte en swelsels. Swelsels en splinte op bene. Mengsel 1. Swelsels wat nie pynlik is nie. Verband. Geswolle gewrigte, pynlik, perd is mank. Sterte. Alternatiewe mengsel. Boereraat vir wonde, snye en sere. Hoe om ‘n perd se gewig te bepaal vir die doeleindes van dosering ens.. Die belangrikheid van deeglike ontwurming. Mok. Greasy heel. Behandeling. Hoes. Diaree. Snye wat los vel veroorsaak. Maanhaar skuur.        

HOOFSTUK 12 ‘N PAAR BASIESE WENKE VIR VYFGANGPERDE (SAALPERDE, BOERPERDE ENS.)

‘n Opsomming van die volgorde waarin die verskillende tegnieke op mekaar volg, van die tyd dat die rou perd ingebring word, totdat hy gery of ingespan word. Trippel

HOOFSTUK 13 BASIESE BOUVORM RIGLYNE EN GERAAMTE VAN ‘N PERD

Kop. Nek. Skouer. Bors. Skof. Rug en lende. Die agterkwart. Voorbene en hoewe. Agterbene. Stert en maanhare. Haarkleed. Beweging en gang. Diagramme van ‘n perd se skelet.

HOOFSTUK 14 ALGEMENE WENKE EN VOORSTELLE

Trotting poles. Tegniek met die toepassing van trotting poles. Die pessoa – een van die mees onbekende, maar een van die mees waardevolle stukke toerusting in die ontwikkeling van ‘n perd in die voorbereiding vir afrigting.

HOOFSTUK 15 AKUPUNKTUUR BY PERDE deur Dr. Jan Still

Indikasies vir die gebruik van akupunktuur in perde. Kliniese diagnose en akupunktuurbehandeling. Veiligheid van akupunktuurbehandeling.

HOOFSTUK 16 PERDETANDHEELKUNDE deur Bennie Walden

In die begin. Dit is waar alles begin. Permanente tande sluit die volgende in. Hoekom is tandheelkundige ondersoeke belangrik vir jou perd. Die mees algemene probleme wat by perde gevind word. Toerusting en prosedure. Identifikasie van potensiële probleme.

HOOFSTUK 17 VERSORGING, VERSORGING VAN MAANHARE EN STERT

Die roskam. Die lyfborsel. Die handoek. Die hoefpik. Verharingsgereedskap. Klam spons.

DIE MAANHARE EN STERT

Die eerste belangrike punt.

Om knope uit die maanhare uit te haal.

Om knope uit die stert uit te haal.

Hou die stert en maanhare skoon.

Versorging van die stert en maanhare in ysige weer.

Skuur van stert en maanhare.

Hoe om ‘n perd se gewig te bepaal vir doeleindes van dosering ens.

Die belangrikheid van deeglike ontwurming.

Perde wat mekaar se sterte, maanhare ens . kou.

Leer die maanhare om eenkant toe te lê.

Versorging van die maanhare.

Versorging van die stert.

Super vinnige maanhaar en stertgroei formule.

Verbind van stert vir vervoer of dekking.

Voorkoming en behandeling van modderkoors.

Voeding met betrekking tot stert en maanhaargroei, en blink haarbedekking.

Hoe om perde te laat water drink as hulle weg van die huis af is (skoue ens.).

Maanhare en stert kleur – kondisie en versorging.

Vroeër verharing.

HOOFSTUK  18 DIE X FAKTOR: DIE HART VAN ‘N KAMPIOEN

X, Y en ander definisies. “Heart score”. “Double copy”. “Single copy”. Wat maak ‘n “Heart score”? Navorsing ondersteun die X Faktor. Wat beteken dit by Quarter Horses, Saalperde en Standardbreds? Klein hart vaders dra dikwels nie hul uitmuntendheid oor aan hul nageslag nie. Belangrikheid van besondere merries.

HOOFSTUK 19 PRAKTIESE TELINGSBEGINSELS MET DIE AMERIKAANSE SAALPERD AS VOORBEELD

Evaluasie van stoetvaers en teelmerries. Die invloed van verskillende tipes. Hings Rangorde en “Broodmare Hall of Fame” merries. Die prestasie van ‘n vaer word beinvloed deur die tipe merries wat beskikbaar is op daardie stadium. Perd teenoor stamboom. Verbetering van ‘n stamboom deur die byvoeging van ander tipes. Ander rasse en ander spesies. Opsomming.

DEEL 2 VOEDING

HOOFSTUK 20 REËLS VAN VOEDING

Voer groot hoeveelhede ruvoer. Voer min en dikwels. Verhoed skielike veranderings aan dieet. Voer met gereelde tussenposes. Voer elke perd as ‘n individu. Kies goeie gehalte kragvoer en ruvoer. Voer perde volgens liggaamsmassa. Laat tyd na voer tot u begin werk. Voorsien skoon, vars water. Hou voeremmers en skoppies skoon. Hou die stelsel in stand.

HOOFSTUK 21 VOER VOLGENS GEWIG, NIE VOLGENS VOLUME NIE

Hoeveel weeg my perd?

HOOFSTUK 22 VERANDERING VAN VOER

Omskakeling vanaf hoë-melasse dieëte.

HOOFSTUK 23 HANDHAWING VAN KONDISIE IN DIE WINTER

Punte om te onthou.

HOOFSTUK 24 SEMELS AS PERDEVOER

Semelpap is uitstekend vir my perd se spysvertering! Feit of fiksie?

Hoekom voer ons semels.

Die redes wat hulle aanvoer vir die voer van semels sluit in:

Nie ‘n verandering ten geode nie. Behoort ‘n semelpap geheel en al vermeil te word?

HOOFSTUK 25 WAT IS ANTI-OKSIDANTE EN HOE WERK HULLE?

Die belangrikste faktore wat die tempo van oksidasie in perde kan versnel sluit die volgende in:

Hoe werk anti-oksidante? Watter probleme kan veroorsaak word deur anti-oksidant tekorte? Hoe verkry perde anti-oksidante?

HOOFSTUK 26 WANNEER OM JOU ATLEET TE VOER

Wat en wanneer moet ek my perd voer voor oefening en kompetisies. Pitvoer (harde voer of graan). Hooi voiding. Die dae voor die kompetisie. Vas voor oefening? Kompetisiedag.

HOOFSTUK 27 UITHOURITTE deur Ray Geor BVSc, PhD, Dipl ACVIM

Atletiese eise. Kernvoedingstowwe.

HOOFSTUK 28 KOLIEK BY PERDE deur die veearts Janet Douglas (Eqine Research Center, Kanada)

Wat is koliek? ‘n Toer deur die spysverteringskanaal.

Belangrikste tipes koliek: Verstoppingskoliek, gaskoliek, spasmiese koliek, kinkel in die derm, Enteritis/Kolitis, opswel/bars van die pens, onbekend.

Tekens van koliek. Wat om te doen. Voorkoming van koliek. Verwysings.

HOOFSTUK 29 MAAGSERE

Vermindering van die risiko van maagsere.

HOOFSTUK 30 DIE BELANGRIKHEID VAN VESEL OP VERTERINGSGESONDHEID

Veselvertering en mikroflora in die agterste deel van die dikderm. Hoe benader Equus dit? Vesel en verteringsongesteldheid. Hoeveel vesel word benodig en hoe dikwels? Iets oor ruvoergehalte.

HOOFSTUK 31 LAMINITIS EN VERWANTE METABOLIESE ONGESTELDHEDE

Diagnose en behandeling. 10 maniere om te help om laminitis te voorkom.

Ander verwante metaboliese ongesteldhede: Cishing’s Disease, Insulien Weerstand, Styfheid (Monday Morning Disease)

HOOFSTUK 32 PROTIËN BEHOEFTES VIR DIE PERDE ATLEET

Aminosure. Protiëngehalte. Protiënbehoeftes. Protiënnavorsing. Hoekom het atlete meer protiën nodig? Is dit veilig om meer protiën te voer? Te min protiën. Te veel protiën. Veroorsaak protiën uitgelaatheid? ‘n Tipiese protiën berekening. Addisionele faktore om in aanmerking te neem. Ons benadering by Equus. Opsomming.

HOOFSTUK 33 RIGLYNE OM PERDEVOER KOSTE-EFFEKTIEF TE KIES

Wanneer dit by perdevoer kom, kan goedkoop baie duur wees! Riglyne om perdevoer koste-effektief te kies!      

HOOFSTUK 34 VOEDING VAN MERRIE TYDENS DRAGTIGHEID EN LAKTASIE                                                                                                                                         

deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)

Voedingsbehoefte van die merrie.

     Proteïen inname

     Minerale

Teelseisoen

  1. Voeding van nie-dragtige merrie
  2. Voeding van die dragtige merrie
  3. Voeding van die merrie tydens laktasie

Opsomming van belangrike fases in laktasie en dragtigheid

Voedingsbehoeftes gedurende verskillende periodes in die dragtige en lakterende merrie

     Vroeë dragtigheid (dag 25 tot 35)

Voeding gedurende laktasie

     Eerste 3 dae na vul

     Eerste 120 dae na vul

     Eerste 3 maande van laktasie

     35 tot 45 dae na bevrugting

     Vul 3 tot 4 maande oud

     90 tot 120 dae na bevrugting

     Speen vullens op 4 tot 5 maande

     Maande 7 tot 9 van dragtigheid

     Laaste 3 maande van dragtigheid

HOOFSTUK 35 VOEDING EN BEENPROBLEME BY GROEIENDE PERDE        

deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)

“Developmental Orthopaedic Disease” bestaan uit verskillende tipes

     Epifisitis en metafiseale vergrotings

     Osteochondritis Dissecans (OCD)

     Subchondrale beensiste

     Osteochondrose (OCD)

     Kontraksie van tendons

     Gebuigde ledemaat afwykings

     Biomeganika: ‘n Nuwe perspektief

     Die rol van voeding in die ontstaan van “DOD”

     Mineraal wanbelanse

     Oorvoeding

     Omgewings-invloed

     Opsomming

HOOFSTUK 36 VOEDING VAN VOORSPEENSE VULLENS                                       

deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)  

Sogende vullens

Merries en vullens op weidings

     Voedingsgedrag

     Voedingsbehoeftes

     Proteïen

     Energie

     Minerale en vitamiene

Speenvullens

     Massatoename en groei

HOOFSTUK 37 VOEDING VAN JAAROUDVULLENS                                                 

deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)    

Voeding van vullens na speen

Voedingsbehoeftes

     Proteïen inname

     Energie

         Koolhidrate

         Olie en vette

         Vesel

     Minerale

     Mikro minerale

         Koper (Cu)

         Sink (Zn)

         Mangaan (Mn)

         Die rol van Silikon (Si) by beengroei

HOOFSTUK 38 VOEDING VAN PERDE IN AFRIGTING                                             

deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)    

Spiertipes. Skeletspier.

Tipe perd:

     Tipe 1 Stadig vurend

     Tipe 2 Vinnig vurend

Spierbeserings en abnormale metabolism.

Voeding van die werkende perd

     Proteïen

     Energie

     Vette

     Vitamiene

     Minerale

Aanbevelings vir die voer van perde in afrigting

HOOFSTUK 39 VOEDING VAN DIE TEELHINGS                                                       

deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)  

Hierdie ondersoek vir teelgeskiktheid, wat verkieslik deur ‘n veearts uitgevoer moet word, behels die volgende:

  1. Algemene fisiese ondersoek
  2. Ondersoek van eksterne geslagsorgane
  3. Ondersoek van die interne bykomstige geslagskliere
  4. Semenkolleksie en evaluasie

Voedingsbehoefte. Hoefversorging en gewigsprobleme. Fiksheid van higste. Proses van spermatogenese. Die effek van voeding op spermkwaliteit.

DEEL 3 ALGEMEEN

HOOFSTUK 40 BEPAAL ‘N PERD SE OUDERDOM DEUR SY TANDE

Galvayne’s Groove. Bit seat. Opsomming om ‘n perd se ouderdom te bepaal.        

HOOFSTUK  41 SAMEVATTING

 ORDER NOW 2