DEEL 1 VOEDING
INHOUD
HOOFSTUK 1 REËLS VAN VOEDING
Voer groot hoeveelhede ruvoer. Voer min en dikwels. Verhoed skielike veranderings aan dieet. Voer met gereelde tussenposes. Voer elke perd as ‘n individu. Kies goeie gehalte kragvoer en ruvoer. Voer perde volgens liggaamsmassa. Laat tyd na voer tot u begin werk. Voorsien skoon, vars water. Hou voeremmers en skoppies skoon. Hou die stelsel in stand.
HOOFSTUK 2 VOER VOLGENS GEWIG, NIE VOLGENS VOLUME NIE
Hoeveel weeg my perd?
HOOFSTUK 3 VERANDERING VAN VOER
Omskakeling vanaf hoë-melasse dieëte.
HOOFSTUK 4 HANDHAWING VAN KONDISIE IN DIE WINTER
Punte om te onthou.
HOOFSTUK 5 SEMELS AS PERDEVOER
Semelpap is uitstekend vir my perd se spysvertering! Feit of fiksie?
Hoekom voer ons semels.
Die redes wat hulle aanvoer vir die voer van semels sluit in:
Nie ‘n verandering ten geode nie. Behoort ‘n semelpap geheel en al vermei te word?
HOOFSTUK 6 WAT IS ANTI-OKSIDANTE EN HOE WERK HULLE?
Die belangrikste faktore wat die tempo van oksidasie in perde kan versnel sluit die volgende in:
Hoe werk anti-oksidante? Watter probleme kan veroorsaak word deur anti-oksidant tekorte? Hoe verkry perde anti-oksidante?
HOOFSTUK 7 WANNEER OM JOU ATLEET TE VOER
Wat en wanneer moet ek my perd voer voor oefening en kompetisies. Pitvoer (harde voer of graan). Hooi voeding. Die dae voor die kompetisie. Vas voor oefening? Kompetisiedag.
HOOFSTUK 8 UITHOURITTE deur Ray Geor BVSc, PhD, Dipl ACVIM
Atletiese eise. Kernvoedingstowwe.
HOOFSTUK 9 KOLIEK BY PERDE
deur die veearts Janet Douglas (Equine Research Center, Kanada)
Wat is koliek? ‘n Toer deur die spysverteringskanaal.
Belangrikste tipes koliek: Verstoppingskoliek, gaskoliek, spasmiese koliek, kinkel in die derm, Enteritis/Kolitis, opswel/bars van die pens, onbekend.
Tekens van koliek. Wat om te doen. Voorkoming van koliek. Verwysings.
HOOFSTUK 10 MAAGSERE
Vermindering van die risiko van maagsere.
HOOFSTUK 11 DIE BELANGRIKHEID VAN VESEL OP VERTERINGSGESONDHEID
Veselvertering en mikroflora in die agterste deel van die dikderm. Hoe benader Equus dit? Vesel en verteringsongesteldheid. Hoeveel vesel word benodig en hoe dikwels? Iets oor ruvoergehalte.
HOOFSTUK 12 LAMINITIS EN VERWANTE METABOLIESE ONGESTELDHEDE
Diagnose en behandeling. 10 maniere om te help om laminitis te voorkom.
Ander verwante metaboliese ongesteldhede: Cishing’s Disease, Insulien Weerstand, Styfheid (Monday Morning Disease)
HOOFSTUK 13 PROTEIËN BEHOEFTES VIR DIE PERDE ATLEET
Aminosure. Proteiëngehalte. Proteiënbehoeftes. Proteiënnavorsing. Hoekom het atlete meer proteiën nodig? Is dit veilig om meer proteiën te voer? Te min proteiën. Te veel proteiën. Veroorsaak proteiën uitgelaatheid? ‘n Tipiese proteiën berekening. Addisionele faktore om in aanmerking te neem. Ons benadering by Equus. Opsomming.
HOOFSTUK 14 RIGLYNE OM PERDEVOER KOSTE-EFFEKTIEF TE KIES
Wanneer dit by perdevoer kom, kan goedkoop baie duur wees! Riglyne om perdevoer koste-effektief te kies!
HOOFSTUK 15 VOEDING VAN MERRIES TYDENS DRAGTIGHEID EN LAKTASIE
deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)
Voedingsbehoefte van die merrie.
Proteïen inname
Minerale
Teelseisoen
- Voeding van nie-dragtige merrie
- Voeding van die dragtige merrie
- Voeding van die merrie tydens laktasie
Opsomming van belangrike fases in laktasie en dragtigheid
Voedingsbehoeftes gedurende verskillende periodes in die dragtige en lakterende merrie
Vroeë dragtigheid (dag 25 tot 35)
Voeding gedurende laktasie
Eerste 3 dae na vul
Eerste 120 dae na vul
Eerste 3 maande van laktasie
35 tot 45 dae na bevrugting
Vul 3 tot 4 maande oud
90 tot 120 dae na bevrugting
Speen vullens op 4 tot 5 maande
Maande 7 tot 9 van dragtigheid
Laaste 3 maande van dragtigheid
HOOFSTUK 16 VOEDING EN BEENPROBLEME BY GROEIENDE PERDE
deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)
“Developmental Orthopaedic Disease” bestaan uit verskillende tipes
Epifisitis en metafiseale vergrotings
Osteochondritis Dissecans (OCD)
Subchondrale beensiste
Osteochondrose (OCD)
Kontraksie van tendons
Gebuigde ledemaat afwykings
Biomeganika: ‘n Nuwe perspektief
Die rol van voeding in die ontstaan van “DOD”
Mineraal wanbelanse
Oorvoeding
Omgewings-invloed
Opsomming
HOOFSTUK 17 VOEDING VAN VOORSPEENSE VULLENS
deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)
Sogende vullens
Merries en vullens op weidings
Voedingsgedrag
Voedingsbehoeftes
Proteïen
Energie
Minerale en vitamiene
Speenvullens
Massatoename en groei
HOOFSTUK 18 VOEDING VAN JAAROUDVULLENS
deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)
Voeding van vullens na speen
Voedingsbehoeftes
Proteïen inname
Energie
Koolhidrate
Olie en vette
Vesel
Minerale
Mikro minerale
Koper (Cu)
Sink (Zn)
Mangaan (Mn)
Die rol van Silikon (Si) by beengroei
HOOFSTUK 19 VOEDING VAN PERDE IN AFRIGTING
deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)
Spiertipes. Skeletspier.
Tipe perd:
Tipe 1 Stadig vurend
Tipe 2 Vinnig vurend
Spierbeserings en abnormale metabolism.
Voeding van die werkende perd
Proteïen
Energie
Vette
Vitamiene
Minerale
Aanbevelings vir die voer van perde in afrigting
HOOFSTUK 20 VOEDING VAN DIE TEELHINGS
deur dr. Francois van Niekerk (PhD) (Agric) (PrSciNat)
Hierdie ondersoek vir teelgeskiktheid, wat verkieslik deur ‘n veearts uitgevoer moet word, behels die volgende:
- Algemene fisiese ondersoek
- Ondersoek van eksterne geslagsorgane
- Ondersoek van die interne bykomstige geslagskliere
- Semelkolleksie en evaluasie
Voedingsbehoefte. Hoefversorging en gewigsprobleme. Fiksheid van higste. Proses van spermatogenese. Die effek van voeding op spermkwaliteit.
DEEL 2 BESLAAN
INHOUD
HOOFSTUK 1 QUARTER CRACKS
Die (onmiddelike) oplossing vir die probleem met quarter cracks. “Hoof dressing”.
HOOFSTUK 2 RIGLYNE VIR DIE ALGEMENE VERSORGING VAN HOEWE
Deur Maurice Pope SAFA Geregistreerde Hoefsmid NO: 06/015
Omgewing. Voeding. Hantering. Knip (“Trimming”).
Die tydsverloop tussen ‘n knip word deur verskillende faktore beinvloed:
Beslaning (Skoene).
Algemene siektes:
Vrotpootjie (“Thrush”). “Navicular Disease”. Laminitis. Absesse. Algemene hoefsorg.
HOOFSTUK 3 GREASY HEEL
Behandeling
DEEL 3 STANGE EN TRENSE
INHOUD
Deur Hein Niewoudt, eienaar Springriverbits www.springriverbits.com
HOOFSTUK 1 SAALPERDSTANGE EN-TRENSE
Die ideale stang of trens sal die volgende hê:. Faktore wat die skerpheid van ‘n stang beïnvloed.
DEEL 4 GENESING VAN BESERINGS
INHOUD
HOOFSTUK 1 GENESING VAN SKELETALE BESERINGS EN ONGELUKKE
Stap 1 Die chiropractor
Stap 2 Termografie
Stap 3 Quantum Fisika
Stap 4 Genesing van inflammasie en verligting van pyn
Stap 5 Oefeninge
Fase 1 Afwisselings oefeninge
Fase 2 Pilates Oefeninge
Fase 3 Trotting Poles