PROBLEM HORSE is saamgestel uit uittreksels uit die verskillende boeke in die EASY HORSE reeks, wat handel oor ‘n spesifieke onderwerp.
Aangesien elkeen van die verskillende boeke ‘n probleem vanuit ‘n verskillende hoek benader en bespreek, is die doel van PROBLEM HORSE om vinnige toegang tot probleemoplossing te verskaf soos wat dit in die reeks verduidelik word.
Inligting sal gedurig opgradeer word soos wat dit beskikbaar raak.
Groete,
Boeta Slabbert