PROBLEM HORSE: Inhoud

INHOUD

HOOFSTUK 1: DIE ONGEDULDIGE PERD WAT MOEILIK IS OM OP TE SAAL EN IN TE SPAN

VAN EASY HORSE

HOOFSTUK 2: DIE BANG EN SKRIKKERIGE PERD

VAN EASY HORSE

Tydens speen. Die twee jaar oud. Die opvolg. Skrik.

UIT SMART HORSE

Bang word – die oorsake en regstelling. Skrik – ‘n juweel wat misgekyk is om die probleem te oorkom.

HOOFSTUK 3: DIE KOPSKU PERD

VAN EASY HORSE

Kopsku

HOOFSTUK 4: TIEN ALGEMENE PROBLEME MET SPRINGPERDE

UIT SMART HORSE

Eerste probleem: Perd weier om te spring, spring huiwerig, of stop voor die sprong.

Probleem 2: Die perd huiwer of verlangsaam die pas soos wat hy die sprong nader.

Probleem 3: Jaag na die sprong en oor dit.

Probleem 4: Die perd hardloop weg na die sprong.

Probleem 5: Oorgretig en te uitgelate.

Probleem 6: Die perd lê op die teuels, staan die aids teë en jaag na die sprong.

Probleem 7: Die perd nader die sprong in ‘n krom lyn.

Probleem 8: Die perd spring uit ‘n hoek en nie reguit deur die middel van die sprong nie.

Probleem 9: Die perd is gespanne en maak sy rug hol wanneer hy spring.

Probleem 10: Die perd is nalatig en raak gedurig aan die pale.

HOOFSTUK 5: DIE OORWARM PERD WAT HAASTIG RAAK HUISTOE

UIT SMART HORSE

UITHOURITAFDELING HOOFSTUKKE 2 EN 3

Prosedure vir Enkel Teuel Stops (ETS) (Single Rein Stops – SRS). Voordele van agterkwart om te beweeg (disengaging the hindquarters). Stadige hande. “Backing”.

UIT HAPPY HORSE

Wat om te doen met ‘n perd wat haastig raak huistoe en buite beheer raak.

HOOFSTUK 6: STEEKSHEID

Die rou perd. Die bederfde perd. Onder saal.

HOOFSTUK 7: ‘N ALGEMENE  METODE VIR RONDBEWEEG TERWYL OPGEKLIM WORD, MOEILIK OM TOOM AAN TE SIT, BYT, SKOP EN KAP

HOOFSTUK 8: ONMISBARE METODES IN JONGPERD AFRIGTING

UIT HAPPY HORSE

Beweeg en posisioneer die perd. Posisionering en lei. Lonsering voor ry. Vryf van die nek agter die ore en die neus om nek te buig. Pote optel. Laat die perd jou volg. Effektiewe blinddoek, die uiterste raad vir senuagtigheid, onsekerheid, disrespek en aggressie. Gedeeltelike blinddoek vir ‘n perd wat jou nie agter hom vertrou nie. Sweep afrigting om vertroue te bou en ‘n senuagtige perd te kalmeer. Raak ontslae van skop of vrees vir mense reg agter hom. Maklike opklim vir ‘n perd wat rondstaan. Raad vir ‘n perd wat moeilik is om toom aan te sit, byt, skop en kap. Metode om perd gewoond te maak aan beeld van mens wie opklim, beeld van mens in die saal ens.. Baie doeltreffende, maklike metode om te desensiteer. Doeltreffende metode om perd te leer om te “flex”. Nog ‘n metode om “flexion” te leer. Leer ‘n perd om deur ‘n hek te gaan. Desensitering. Groep kalmering. Was met water na werk – ‘n baie maklike, vinnige manier van desensitasie. Die breekpunt. Stresvlak en lyftaal. Die vinnigste, maklikste, veiligste en mees doeltreffende manier om ‘n rou perd voor te berei vir die eerste ry. Oplossing vir ‘n perd wat nie van die ander wil weggaan nie, of van die stal wil weggaan nie, as gevolg van groepgebondenheid. ‘n Perd wat ge-irriteerd is en “soek vir baklei”. ‘n Rou (of ou) perd wat nie wil beweeg nie. Genees ‘n perd wat byt.

HOOFSTUK 9: OP DIE AGTERPOTE STAAN

Die ongeduldige perd wat nie wil staan of stadiger gaan nie. Die perd wat weier om die stal of trop te verlaat, of weier om te werk.