STUD HORSE: Inhoud

DEEL 1

HOOFSTUK 1 INLEIDING

My persoonlike waarnemings en menings. Die begin van ‘n stoet. Die bou van vroulike lyne.

HOOFSTUK 2 PRAKTIESE TELINGSBEGINSELS MET DIE AMERIKAANSE SAALPERD AS VOORBEELD

Evaluasie van stoetvaers en teelmerries. Die invloed van verskillende tipes. Hings Rangorde en “Broodmare Hall of Fame” merries. Die prestasie van ‘n vaer word beinvloed deur die tipe merries wat beskikbaar is op daardie stadium. Perd teenoor stamboom. Verbetering van ‘n stamboom deur die byvoeging van ander tipes. Ander rasse en ander spesies. Opsomming.

HOOFSTUK 3 BESTUUR VAN GENETIKA EN SAMESTELLING VAN STAMBOME MET ERFDWANG

Fondasie van EMERALDA SADDLEBREDS. Posisionering van naby verwante merries (en hingste) in ‘n lyngeteelde stamboom. Die X-Faktor, die Groot Hart Faktor, Michondrial DNA (MtDNA), en die vermoë om bloedsuurstof om te sit in spierenergie. X, Y en ander definisies. “Heart Score”. “Double Copy”. “Single Copy”. Wat maak ‘n “Heart Score”? Fisiese voorkoms en beweging – fenotipe. Temperament en gesindheid. Die manier hoe ‘n nuwelinge sy hande op stambome met hierdie diepte kan lê.

 

DEEL 2

DIE BEGINSELS VAN FREDERICO TESIO

HOOFSTUK 1 BASIESE TESIO

Die invloed van individue in ‘n stamboom.

HOOFSTUK 2 ERFDWANG EN “CRITICAL MASS”

Gee gelyke aandag aan die merrie. Versterking van erfdwang. Die struktuur van ‘n stamboom dui sy potensiaal aan. Erfdwang ontwikkel wanneer “critical mass” bereik word.

HOOFSTUK 3 INTELING, LYNTELING EN MERRIE LYNE

Uitkruising. Praktiese “super charged” lynteling. Die relatiewe belangrikheid van hingste en merries.

HOOFSTUK 4 SIBBES (BROERS EN SUSTERS)

HOOFSTUK 5 DIE GROOT HART FAKTOR

Pocahontas se groot hart bestaan tot vandag.

HOOFSTUK 6 STAMBOOM STUDIE

HOOFSTUK 7 STATISTIESE KRAG VAN POSISIE IN ‘N STAMBOOM

Die patroon om besondere hingste of merries te produseer.

DEEL 3

MENINGS VAN GENETICI

Vrae aan sommige van Suid Afrika se top genetici, en hul antwoorde.

 DEEL 4

VOEDING EN BESTUUR

HOOFSTUK 1 VOEDING VAN MERRIES TYDENS DRAGTIGHEID EN LAKTASIE                                                                                                                

Deur Dr Francois Van Niekerk (PhD)(Agric)(Pr Sci Nat)

Van ‘n artikel in S.A.Horseman

Voedingsbehoefte van die merrie.

     Proteïen inname

     Minerale

Teelseisoen

  1. Voeding van nie-dragtige merrie
  2. Voeding van die dragtige merrie
  3. Voeding van die merrie tydens laktasie

Opsomming van belangrike fases in laktasie en dragtigheid

Voedingsbehoeftes gedurende verskillende periodes in die dragtige en lakterende merrie

     Vroeë dragtigheid (dag 25 tot 35)

Voeding gedurende laktasie

     Eerste 3 dae na vul

     Eerste 120 dae na vul

     Eerste 3 maande van laktasie

     35 tot 45 dae na bevrugting

     Vul 3 tot 4 maande oud

     90 tot 120 dae na bevrugting

     Speen vullens op 4 tot 5 maande

     Maande 7 tot 9 van dragtigheid

     Laaste 3 maande van dragtigheid

DIE VOLGENDE IS NIE DEEL VAN DR. VAN NIEKERK SE ARTIKEL NIE, MAAR ONDERVINDING WAT GEDEEL IS DEUR FRANCOIS VAN DER MERWE, WATERKRANS, GRAAFF REINET

2015-05-06

Verhoogde besetting, veral merries wat moeilik is om beset te kry.

ORDER NOW 2