HAPPY HORSE: Inhoud

TESTIMONIAL JAN DAVENPORT 2

DEEL 1

NATUURLIKE PERDEKUNS

INHOUD

HOOFSTUK 1: “JOINING UP”

Wat word bedoel met ‘n gedesensiteerde perd. Die tegniek: Stap 1 “Joining up” in die “bull pen”.

HOOFSTUK 2: DIE (ONDERSKATTE, ONGELOOFLIKE) WAARDE VAN LUNGING

Joining up voor lunging. Om op te som. Fase 2. Om die voorlyf om die agterkwart te laat beweeg (disengaging the forequarters). Om die agterkwart om die voorlyf te laat beweeg (disengaging the hindquarters). Desensitering in die bull pen met ‘n tou, en om die perd te leer om sy voete te laat optel. Lunging.

HOOFSTUK 3: WERK IN DIE DESENSITERINGSKRAALTJIE

Om die halter aan te sit. Leer soepelheid. Lang leisels: leer om te stuur. Opsaal en opklim. Alternatiewe metode van opklim.

HOOFSTUK 4: TERUG NA DIE BULL PEN: STUUR EN RY

HOOFSTUK 5: VERFYNING VAN DIE EINDPRODUK

Sagmaak van die nek. Om die agterkwart om die voorkwart te laat beweeg (Disengaging the hindquarters). Om die agterkwart om die voorkwart te laat beweeg van die saal af (Disengaging the hindquarters from the saddle). Opsomming: Om die agterkwart om die voorlyf te laat beweeg (Disengaging the hindquarters). Om die agterkwart om te laat beweeg teen ‘n tralies. Beweeg in sirkels. Oefeninge in ‘n patroon om die perd te leer om in ‘n reguit lyn te beweeg sonder dat jy hom hoef te stuur. Om sidepasses te leer. Vertikale “flexion”.

HOOFSTUK 6: SLEGTE GEWOONTES EN DIE OPLOSSINGS

Die perd wat in ‘n hoek loop staan wanneer jy hom wil vang. Wat om te doen met ‘n perd wat haastig raak huistoe en buite beheer raak. Bang word – die oorsake en regstelling. Skrik – ‘n juweel wat misgekyk is om die probleem te oorkom.

HOOFSTUK 7: DIE STAPPE OM ‘N JONG PERD MAK TE MAAK TOTDAT DIT GERY KAN WORD

Die ontleding van temperament tipes.

Stap 1 Join up

Stap 2 Aanraking en vang

Stap 3 Sit die halter aan en raak oral aan sy lyf

Stap 4 Toom aansit

Stap 5 Soepel maak

Stap 6 “Disengaging”

Stap 7 Stuur

Stap 8 Vas staan

Stap 9 Die saalkleedjie en saal

Stap 10 Opklim

Stap 11 Ry

GEVORDERDE AFRIGTINGSMETODE

Stap 1 Join up

Stap 2 Aanraking en vang

Stap 3 Sit die halter aan en raak oral aan sy lyf

Stap 4 Trek aan die tou en vasstaan

Stap 5 Die “driebeen”. Platlê. Volledige desensitering

Stap 6 Bloots opklim

Stap 7 Toom aansit

Stap 8 Soepel maak

Stap 9 Stuur

Stap 10 “Disengaging

Stap 11 Die saalkleedjie en saal

Stap 12 Opklim en afklim met die saal

Stap 13 Ry

MAKMAAK METODE VIR SENUAGTIGE PERDE: MINIMUM STRES METODE

Stap 1: Die eerste ontmoeting, die ronde kraal

Stap 2: “Join up”

Stap 3: “Backing”

Stap 4: “Roping” (Slaan met die tou)

Stap 5: Toom aansit

Stap 6: Soepel maak

Stap 7: Stuur

Stap 8: “Disengaging”

Stap 9: Die saalkleedjie en saal

Stap 10: Opklim en afklim met die saal

Stap 11: Ry

HOOFSTUK 8: ONMISBARE METODES IN JONGPERD AFRIGTING

Beweeg en posisioneer die perd. Posisionering en lei. Lonsering voor ry. Vryf van die nek agter die ore en die neus om nek te buig. Pote optel. Laat die perd jou volg. Effektiewe blinddoek, die uiterste raad vir senuagtigheid, onsekerheid, disrespek en aggressie. Gedeeltelike blinddoek vir ‘n perd wat jou nie agter hom vertrou nie. Sweep afrigting om vertroue te bou en ‘n senuagtige perd te kalmeer. Raak ontslae van skop of vrees vir mense reg agter hom. Maklike opklim vir ‘n perd wat rondstaan. Raad vir ‘n perd wat moeilik is om toom aan te sit, byt, skop en kap. Metode om perd gewoond te maak aan beeld van mens wie opklim, beeld van mens in die saal ens.. Baie doeltreffende, maklike metode om te desensiteer. Doeltreffende metode om perd te leer om te “flex”. Die mees doeltreffende en vinnigste metode om “flexion” te leer. Leer ‘n perd om deur ‘n hek te gaan. Desensitering. Groep kalmering. Was met water na werk – ‘n baie maklike, vinnige manier van desensitasie. Die breekpunt. Stresvlak en lyftaal. Die vinnigste, maklikste, veiligste en mees doeltreffende manier om ‘n rou perd voor te berei vir die eerste ry. Oplossing vir ‘n perd wat nie van die ander wil weggaan nie, of van die stal wil weggaan nie, as gevolg van groepgebondenheid. ‘n Perd wat ge-irriteerd is en “soek vir baklei”. ‘n Rou (of ou) perd wat nie wil beweeg nie. Die pessoa – een van die mees onbekende, maar een van die mees waardevolle stukke toerusting in die ontwikkeling van ‘n perd in die voorbereiding vir afrigting. Vang die perd wat moeilik is om te vang. ‘n Beproefde metode om ‘n perd wat op sy agterpote staan te genees. ‘n Feitlik onfeilbare tegniek om ‘n perd wat weier om saam te werk, onder beheer te kry. Genees ‘n perd wat byt.

HOOFSTUK 9: DIE SEWE SPELETJIES (ONTWIKKEL DEUR PAT PARELLI)

Die vriendelike speletjie. Die ystervark speletjie. Die dryf speletjie. Die yo-yo speletjie. Die sirkel speletjie. Die sywaartse speletjie. Die druk speletjie. Die “Umgugupana” – my aangepaste metode van die sewe speletjies. Eerste oefening: agtertoe en vorentoe (my weergawe van Pat perelli se Yo-Yo Game). Tweede oefening: “disengaging” van die voorkwart. Derde oefening: sywaartse beweging. Vierde oefening: dryf.